Huweliksgetrouheid is die enigste resep vir geluk

Rapport 23 September 2012: Stellenbosch het die meeste "Loslappies"

Avid Life Media, eienaar van  AshleyMadison.com, 'n Internasionale internet afspraakdiens vir getroudes, wat plesier buite hulle eie huwelik soek.

AshleyMadison.com, wat in Toronto, Kanada gesetel is, het drie maande gelede sy dienste na die RSA gebring. In hierdie tyd het reeds 115 000 Suid-Afrikaners aangesluit. Wêreldwyd het die webwerf reeds 15 Miljoen lede.

Carte Blanche 23 September 2012: Buitelandse toerisme agentskap reel uitstappies vir mans wêreldwyd na die Ukraïne, waar hulle 'n droomvrou kan uitsoek. Hierdie blyk 'n maklike naweekstand vir getroude mans te wees.

Wat 'n Gebroke wêreld! Hoe kan dit waar wees? Hoe kan dit reg wees? 

Net die feit dat buite egtelike verhoudings, van watter aard ookal, skelm gedoen word, maak dit 'n euwel wat die siel vernietig.

Hoe kan ons hierdie gebroke wêreld, waar mense soos diere optree, sonder teenstand aanvaar? God verwag van ons om op te staan en dit wat reg en regverdig is, na te streef. God verwag van ons om onsself in geen onduidelike taal van hierdie Satansmagte te distansieër.

Lees "Getuie in Opdrag" op faceboek. Indien jy saamstem, "Like" dit.

Indien jy, man of vrou, glo aan die waarde wat God aan eerlike eenheid in die huwelik bedoel het, en kans sien om vir die wêreld te sê dat jy die reguit eerlike pad in jou verhouding of huwelik wil volg, word dan deel van hierdie landwye/wêreldwye veldtog vir eerlike huweliksverhoudings.

Voltooi jou naam en ID no. op die meegaande lys.



    • Dank God elke dag dat jy die behoefte het om 'n skoon huwelikslewe te leef.

    • Vra God elke dag om jou te beskerm teen Satan se versoekings en verleidings.

    • Leef buite die reikwydte van Satan. Hy kan jou net bereik met jou eie toestemming.

    • Beheer jou denke. Maak dit 'n leefwyse om verleidelike denke om te skakel in positiewe eerlike denke.



2v
Ons doelwit: Om EEN Miljoen name op hierdie lys te versamel binne een jaar.


God is bly oor jou besluit. Halleluja !


 
Sign Petition
Sign Petition
You have JavaScript disabled. Without it, our site might not function properly.

Privacy Policy

By signing, you accept Care2's Terms of Service.
You can unsub at any time here.

Having problems signing this? Let us know.