DIE GEMEENSKAP VAN SUURBRAAK STAAN DIE VERSOEK VAN DIE MUNISIPALITEIT OM DIE OU POSKANTOOR GEBOU TE VERHUUR TEEN OMDAT DAAR GEEN ONDERHANDELINGS MET DIE GEMEENSKAP OOR ENIGE GEBOUE VAN DIE GEMEENSKAP WAS NIE. SUURBRAAK GEMEENSKAP VERWERP OOK DIE ONTEIENIN

    Die Swellendam Munisipaliteit wil eensydig geboue verhuur aan persone wat nie permanente inwoners van die dorp is nie. Die gemeenskap verwerp die aansoek ten sterkste. Die gemeenskap verwerp ook die eensydige onteiening van gemeenskapsgeboue en persele deur die munisipaliteit. Dringende gemeenskapsvergadering met die volledige Munisipale Raad asook Provinsie word versoek. ONS GAAN NIE TOELAAT DAT DIE VERSOEK OM GEBOUE UIT TE VERHUUR VOORTGAAN NIE. Die gemeenskap het nie so 'n maandaat aan die Munisipaliteit gegee nie. Die gemeenskap is ook bewus dat minderheids raadslede geen seggenskap in die Swellendam Munisipaliteit geniet nie en dat hierdie aksies gebruik word om hierdie raadslede te diskrediteer.
    assinar petição
    assinar petição
    O seu JavaScript está desativado. Sem ele, nosso site pode não funcionar corretamente.

    política de privacidade

    ao assinar, você aceita o termos de serviço da Care2
    Você pode gerenciar suas assinaturas de e-mail a qualquer momento.

    Está tendo algum problema?? Avise-nos.